Yolande Du Toit
Western Cape
South Africa
+27(0)82 823 5371
info@yolande.co.za
become a fan on facebook

Photographers:
Gavin Casey
Jan-Hendrik van der Westhuizen
Jean-Pierre Uys
Jules Morgan
Monica Dart
Ryan Graham
Sybrandt Cilliers

Dress Designers:
Susan Ellis Steinhauser

Wedding Planners:
Wedding Concepts

Jewelers:
Aliverti

happy couple

All images used in this website are courtesy of Wedding Concepts and the photographers linked above

Testimonials

 

“Dankie Dankie Dankie!
Vir die rooi lippe en lashes en brushes en kleure en hare en al die fun en opwinding voor ons troue! Jy is SO spesiaal! En jy gaan n fantastiese ma wees! Sterkte!”

- Tilly de Flamingh - 10 April 2010

 
 
 
 

“Goeie middag vrou,
Ek wil net baie baie dankie se vir al jou moeite, liefde en ondersteuning met ons trou dag. Ons daggie was rerig so onsettend spesiaal.
Daar is die woorde om te beskryf hoe dit was nie.. was perfek.. van die oomblik wat ons in die kerk gestap het tot ons uitgestap het by Le Bac.
Ek kon nie ophou smile nie. wonderlikste dag van my lewe!
Die aand toe ons in honeymoon suite was... toe lyk my make up en hare soos 15:00 toe ek by die kerk ingestap het!!! :) Was so happy met jou diens en ek het bitter mooi gelyk al moet ek dit nou self se :)
Baie liefde”

- Mev Geraldine Symington - 09 September 2010

 
 
 
 

“Ek wil net weereens baie dankie se vir al jou moeite met ons die 24e April. Almal se grimmering het werklik waar pragtig gelyk!!! En ons het almal baie komplimente gekry!”

- Lizanne van Niekerk - 24 April 2010

 
 
 
 

“Thank you so so so much for the wonderful work you did. You really helped in creating our perfect wedding day!!!!!!! I am more than happy, in fact I would love to, give you a reference if any one would like one!”

- Mary-Jane Veith

 
 
 
 

“Uiteindelik kan ek dankie se. What a joy, what a pleasure, what a blessing!!! Om jou daar reg by my te gehad het voor die troue was HEERLIK! Dankie vir ’n ongelooflike job wat jy gedoen het, dit was MAGIC. Dit was so spesiaal en so bitter lekker en ek se duisende dankies. Ek was mooiste mooi prinses te danke aan JOU.”

- Ilse Hanekom

 
 
 
 

“Yolande, Duisend dankies vir al jou moeite. Ek was sommer heel kalm met jou daar en alles was perfek. Ek en my sus het pragtig gevoel tot die einde! Ek sal jou definitief aanbeveel.”

- Corine Badenhorst

 
 
 
 

“Baie dankie dat jy my hare en make-up so professioneel en natuurlik gedoen het. Dit was regtig 'n gerusstelling om in sulke bekwame hande te wees. Jy het 'n groot aandeel gehad in die feit dat ek so kalm en vol sefvertroue gevoel het op my troudag!!”

- Elzahn Oosthuizen

 
 
 
 

“Ek wou al eerder na die troue vir jou n e-mail gestuur het, maar kry nou eers kans na die honeymoon etc. Ek wil eintlik maar net verskriklik baie dankie se dat jy my so mooi gemaak het op my troue die 23ste. Ek het wonderlik gevoel en baie komplimente gekry!!”

- Marleza Cronje